top of page

b o o k s h e l f

 order now 

All books are available in PDF format @R100 per book.

Books can be sent via e-mail or Whatsapp. 

Books available as hardcopies will be indicated.  

 Order via email: adelevrey@gmail.com or Whatsapp: 0824072888

 

Books in Stock:

R100 postage in South Africa - Postnet2postnet ONLY

R50 delivery cost for delivery in Centurion & Harties

 

E-books are available on amazon.com

DIE GOSDIENSTIGE
GEES

KREET van die BLOEDBEVLEKTES

Capture.JPG

Adele Vrey het ‘n reputasie dat sy altyd stir. Meer onlangs het iemand haar beskryf as ‘n serial killer of holy cows.  Soos Jesus die Fariseërs en Skrifgeleerdes wit gepleisterde grafte genoem het en ‘n vriend van sondaars was, verkies Adele ook om genade te hê vir die swart skapies en die reënboog mense. Sy is nie skaam om profit-prophets verantwoordbaar te hou nie. Dis hartseer dat die ligaam van Christus nie meer vir wolwe hoef bang te wees nie – daar is genoeg self-appointed skape op ‘n ego-trip. Dis maklik om te sê Adele oordeel mense, maar ‘n ander woord vir oordeel is ‘om te weeg’. To sin is to miss the mark… miskien is dit tyd dat ons ons fokus aanpas by (align with) God se hart. 

ONLY AVAILABLE 

IN PDF FORMAT

KREET van die Bloedbevlektes is ‘n praktiese handboek vir geestelikke oorwinning, en volg op die Suid Afrikaanse top-verkoper, Bloedoffer.   Adele Neveling het die land se bekendste ex geword toe sy ‘n kind tydens ‘n sataniese ritueel wou offer en van aangesig tot aangesig met Jesus Christus gekom het.   Adele skryf oor die geestelikke wêreld, wapens en verhoudings na 20 jaar in satanisme en 19 jaar in Christus.  Sy lééf tussen mense en verstaan hoe real die fight kan raak, daarom daag sy jou uit om dooie godsdiens te konfronteer en om Christus te manifesteer op elke area van jou lewe.

ONLY AVAILABLE 

IN PDF FORMAT

bloedoffer

Voorblad.jpeg

sacrifice

Bloedoffer is die lewensverhaal van Adele Neveling en haar lang reis vanuit die donker onderwereld van satanisme, na 'n lewe van hoop, bevryding en emosionele genesing. In hierdie boek sal jy die verwarrende, rou emosies wat met verkragting, verraad, bloedoffers, isolasie en trauma gepaard gaan, ervaar.   Adele is op 'n vroee ouderdom aan beide Christenskap en satanisme blootgestel, en teen die tyd dat sy gamatrikuleer het, was sy reeds diep by satanisme betrokke.   Die keerpunt in haar lewe het in 1995 gekom toe sy probeer het om Marc Bredenkamp se seun te ontvoer, met die doel om hom aan satan te offer. Tydens hierdie dramatiese gebeurtenis is Adele direk deur Marc gekonfronteer, en daarna het sy haar eerste bonatuurlikke ontmoeting met God gehad: 'n Gebeurtenis wat haar hele lewe ingrypend verander het.   Die verhouding met die seun wat sy aan Satan probeer offer het, is intussen herstel. Haar getuienis dien as inspirasie vir die wat uit satanisme probeer wegbreek, asook bemoediging vir Christene regoor die werled om 'n lewende verhouding met Christus te he. Sy gebruik haar kennis aangaande die geesteswereld, strategiee van die vyand en effektiewe geestelikke wapens om die liggaam van Christus te mobiliseer.   Adele se verhaal gee hoop vir genesing en oorwinning in 'n donker wereld.

ONLY AVAILABLE 

IN PDF FORMAT

MY BOETIE
SE GEHEIM

My bietie se geheim COVER.jpg

A life of hope, redemption and emotional healing. Sacrifice is the life story of Adele Neveling and her long journey from the dark underworld of Satanism to a life of hope, redemption and emotional healing. In this book you will experience the confusing, raw emotions that accompany rape, treason, and sacrifices of blood, isolation and trauma. Adele was exposed to both Christianity and Satanism at a very early age and by the time that she matriculated at the Afrikaanse Hoërskool in Sasolburg, she was already deeply involved in Satanism. The turning point in her life came in 1995 when she tried to kidnap Pastor Marc Bredenkamp’s son, with a view to sacrificing him to Satan. During this dramatic event, Adele was directly confronted by Marc, and soon afterwards she had her first supernatural meeting with God: an event that radically changed her life.  The relationship with the boy whom she tried to sacrifice to Satan has been repaired in the meantime. Her testimony serves as inspiration for those who try to break away from Satanism, as well as encouragement for Christians world-wide to have a lively relationship with Christ. She uses her knowledge regarding the spiritual world, strategies of the enemy and effective spiritual weapons to mobilise the body of Christ. Adele’s story gives/offers hope for healing and victory in a dark world.

ONLY AVAILABLE 

IN PDF FORMAT

DIE VORM VAN MY SIEL

Die vorm van my Siel.jpg
Boetie Agterblad.jpg
Siel Agterblad.jpg

STOCK

AVAILABLE 

@R130

STOCK

AVAILABLE 

@R130

bottom of page